Raymond Lombard Ministries
Raymond Lombard Ministries
  • 1 330
  • 8 295 869
Week 31: Donderdag - Ester 7-9; 2 Korinthiërs 5
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard
Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.
Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel.
RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM
Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig.
'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel op ons DAAGLIKSE POTGOOI op die onderstaande platforms:
bybelleesprogram.buzzsprout.com
Apple Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
Spotify - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
Google Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
UA-cam - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES - playlist - 'n Oomblik in die Woord
Kry jou Bybellees program (raymondlombardbookstore.com/products/bybellees-program) by raymondlombard.com (www.raymondlombard.com/) en volg saam...
Переглядів: 27

Відео

Week 231: Woensdag - Ester 3-6; 2 Korinthiërs 4
Переглядів 8062 години тому
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees. Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel. RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig. 'n Nuwe episode wor...
DID YOU KNOW? 2.1 - Biblical evidence that we are living in the end times. (Part 1)
Переглядів 2 тис.2 години тому
We are in the studio for a great conversation with Ps Raymond as he answers all our BIG questions about the Bible, this life & the next...
Week 31: Dinsdag - Ester 1-2; 2 Korinthiërs 3
Переглядів 9904 години тому
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees. Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel. RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig. 'n Nuwe episode wor...
Week 31: Maandag - Nehemía 12-13; 2 Korinthiërs 2
Переглядів 1 тис.7 годин тому
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees. Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel. RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig. 'n Nuwe episode wor...
Ons posisie vóór en na Christus se koms is een van vervreemding na versoening! (Efe 2:11-18)
Переглядів 6 тис.7 годин тому
25 AUG AANDDIENS met Ps. Raymond Lombard 🌍 WEBTUISTE - www.raymondlombard.com 💈BOEKWINKEL - raymondlombardbookstore.com
Waar is my naamplaatjie? (Luk 12:13-21)
Переглядів 5 тис.7 годин тому
25 AUG OGGENDDIENS met Dr Raymond Lombard 🌍 WEBTUISTE - www.raymondlombard.com 💈BOEKWINKEL - raymondlombardbookstore.com
Week 30: Sondag - Nehemía 10-11
Переглядів 7489 годин тому
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees. Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel. RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig. 'n Nuwe episode wor...
Week 30: Saterdag - Nehemía 8-9
Переглядів 98112 годин тому
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees. Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel. RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig. 'n Nuwe episode wor...
Week 30: Vrydag - Nehemía 6-7; 2 Korinthiërs 1
Переглядів 1 тис.14 годин тому
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees. Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel. RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig. 'n Nuwe episode wor...
HOOFSTUK 31 - Die gelowige voor die regterstoel van Christus
Переглядів 1,1 тис.14 годин тому
Kry jou boek - HOE OM TE NAVIGEER DEUR DIE EINDTYD vandag by - raymondlombardbookstore.com/products/hoe-om-te-navigeer-deur-die-eindtyd-hardekopie EN BESOEK - www.raymondlombard.com/ Volg saam met Dr. Raymond terwyl hy hoofstuk vir hoofstuk vir ons konteks gee oor elke hoofstuk in die boek. - Wat is die tekens van die eindtyd? - Wat is die Wegraping van die Kerk? - Wat is die Groot Verdrukking?...
Week 30: Donderdag - Nehemía 4-5; 1 Korinthiërs 16
Переглядів 95716 годин тому
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees. Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel. RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig. 'n Nuwe episode wor...
Week 30: Woensdag - Nehemía 2-3; 1 Korinthiërs 15
Переглядів 1,1 тис.19 годин тому
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees. Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel. RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig. 'n Nuwe episode wor...
Week 30: Dinsdag - Esra 10; Nehemía 1; 1 Korinthiërs 14
Переглядів 1,1 тис.21 годину тому
Week 30: Dinsdag - Esra 10; Nehemía 1; 1 Korinthiërs 14
Week 30: Maandag - Esra 8-9; 1 Korinthiërs 13
Переглядів 1,1 тис.День тому
Week 30: Maandag - Esra 8-9; 1 Korinthiërs 13
Wat dit beteken om in Christus Jesus te wees! (Efe 2:7-10)
Переглядів 7 тис.День тому
Wat dit beteken om in Christus Jesus te wees! (Efe 2:7-10)
Verdeelde lojaliteite! (Luk 12:1-12)
Переглядів 6 тис.День тому
Verdeelde lojaliteite! (Luk 12:1-12)
Week 29: Sondag - Esra 6-7
Переглядів 968День тому
Week 29: Sondag - Esra 6-7
Week 29: Saterdag - Esra 3-5
Переглядів 1 тис.День тому
Week 29: Saterdag - Esra 3-5
Week 29: Vrydag - Esra 1-2; 1 Korinthiërs 12
Переглядів 1,2 тис.День тому
Week 29: Vrydag - Esra 1-2; 1 Korinthiërs 12
HOOFSTUK 30 - Die tempel en die twee getuies
Переглядів 1,5 тис.День тому
HOOFSTUK 30 - Die tempel en die twee getuies
Week 29: Donderdag - 2 Kronieke 35-36; 1 Korinthiërs 11
Переглядів 1,1 тис.14 днів тому
Week 29: Donderdag - 2 Kronieke 35-36; 1 Korinthiërs 11
Week 29: Woensdag - 2 Kronieke 33-34; 1 Korinthiërs 10
Переглядів 1,3 тис.14 днів тому
Week 29: Woensdag - 2 Kronieke 33-34; 1 Korinthiërs 10
Week 29: Dinsdag - 2 Kronieke 31-32; 1 Korinthiërs 9
Переглядів 1,1 тис.14 днів тому
Week 29: Dinsdag - 2 Kronieke 31-32; 1 Korinthiërs 9
Week 29: Maandag - 2 Kronieke 29-30; 1 Korinthiërs 8
Переглядів 1,1 тис.14 днів тому
Week 29: Maandag - 2 Kronieke 29-30; 1 Korinthiërs 8
Vanuit die doodsvallei van die siel tot die lewe! (Efe 2:1-7)
Переглядів 7 тис.14 днів тому
Vanuit die doodsvallei van die siel tot die lewe! (Efe 2:1-7)
Wanneer geestelike leierskap faal! (Luk 11:37-54)
Переглядів 6 тис.14 днів тому
Wanneer geestelike leierskap faal! (Luk 11:37-54)
Week 28: Sondag - 2 Kronieke 25-28
Переглядів 95614 днів тому
Week 28: Sondag - 2 Kronieke 25-28
Week 28: Saterdag - 2 Kronieke 22-24
Переглядів 1 тис.14 днів тому
Week 28: Saterdag - 2 Kronieke 22-24
Week 28: Vrydag - 2 Kronieke 20-21; 1 Korinthiërs 7
Переглядів 1,1 тис.14 днів тому
Week 28: Vrydag - 2 Kronieke 20-21; 1 Korinthiërs 7

КОМЕНТАРІ

  • @rethabosman
    @rethabosman 3 дні тому

    Help my groot asseblief? Waar kan ek hierdie plakaat bestel?

  • @AnnaCoetzee-m8z
    @AnnaCoetzee-m8z 5 днів тому

    So wonderlik dat ek Hom Vader mag noem

  • @nelliemey5361
    @nelliemey5361 5 днів тому

    Wonderlike Evangelie!!

  • @elsiehepburn1856
    @elsiehepburn1856 6 днів тому

    Prys die Here

  • @lindayvonnebalhao4425
    @lindayvonnebalhao4425 10 днів тому

    Wat was Adam en Eva SE van.?

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 Місяць тому

    Dankie vir die Onse Vader Gebed dit was so mooi.

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 Місяць тому

    Dankie vir die kosbaare Woord

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 Місяць тому

    Dankie Here het i blymoedige gewer lief

  • @gertpretorius2038
    @gertpretorius2038 Місяць тому

    Seakers

  • @TheYodellingqueen
    @TheYodellingqueen Місяць тому

    Dr Raymond, Dit is vir my die kragtigsre gebed wat diep uit my siel gevloei het toe die narkotiseer naalde in my gewonde rug wou steek. epiduraa! Die ou wond sit presies waar hy moes inspuit om my heup te vervang. ek was sooooo bang vir daai naald ..Na die vierde poging se d ok e dokter hy .kan hie operasie so doen nie en se tow Vir haar d gee ek volle narkose .. hoekom? Ek was so bang So gehuil en elke keer het ek die Onsevader gebid sonder ophou Seker 6keer . toe kom n engel van did aarde na my, vertroos my, kyk diep in my oé twrwyl ek bitterlik biddende huil .. net daar het ek Jesus gevoel .. Sy liefde en teenwoordighei My maag het intens gebrand en to daar narkose ligte bo my kop aankom stroom hemelse dankbaarheid in strome uit giet en ek voel jesus naby my terwyl ek vir hom bid ..steeds bid tot ek slaap getuienis aangaande hierdie het my narkotiseer laat besluit het mag nie daar naald gelei om my tweede heup .😅 aL wat 0ns BIDs is ONS VADER SE BEBED DIS sterk BAIE STERK? En dis die mooiste gebed oot! By BARAGWANA MY GOD HET wonderlike Dokter voorgestel. DR RICHARD GREEF by OLIVE DALE CLINIC daar doen hy ondersoek en xtrale GOD DRA MY 🎉🎉🎉🎉🎉

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 2 місяці тому

    Amen

  • @rhonadenner9001
    @rhonadenner9001 2 місяці тому

    Dankie Pastoor vir die omskrywende in diepte boodskap van hierdie gebed. Verstaan dit nou soveel beter. ek en my Sussie bid afgelope paar maande die Onse Vader 3xdag. Ons stel ons fone vir 9uur, 12uur en 15h00. Ons bid die Onse Vader op hierdie tye ongeag waar ons op die tyd is.. ❤

  • @jesssmith7363
    @jesssmith7363 2 місяці тому

    Lief vir die gebed!Ek glo dat die woord "lei " ons nie in versoeking verkeerd vertaal is "laat" ens. reg is......ons Vader sal ons in ewigheid nie in versoeking lei nie....NEE !!!

  • @esthergroenewald5346
    @esthergroenewald5346 2 місяці тому

  • @isabelvandeventer1600
    @isabelvandeventer1600 2 місяці тому

    Dankie Dr Raymond.

  • @louisepetrodelport7622
    @louisepetrodelport7622 2 місяці тому

    Ek begin my gebed omtrent elke dag met die Onse Vader dan gaan ek oor in my eie gebed. Past dankie vir die uitlegging van die Onse Vader. Here seën

  • @user-bu8ew3dw6n
    @user-bu8ew3dw6n 2 місяці тому

    Dankie Past Raymond, ons waardeer elke preek en leering. Dankie dat u Openbaring/ Die Eindtyd vir ons so mooi oopgebreek het. Ons verstaan dit Nou en Kan dit weer aan ander verduidelik. Ons stuur elke leering aan Na vriende en familie. Ek dank Onse Vader vir n Prediker soos u. Baie seeninge🙏

  • @avanrensburg5181
    @avanrensburg5181 2 місяці тому

    Ek verstaan nou baie beter, dankie Pastoor.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 2 місяці тому

    Dankie Dr Raymond

  • @mariciahurter8907
    @mariciahurter8907 2 місяці тому

    Dankie pastoor vir die mooi diens van af Namibia.

  • @gerdavanderlinde6790
    @gerdavanderlinde6790 2 місяці тому

    Dankie dr Raymond. Vandag het jy my man se jarelange vrae aangaande die "lei ons nie in versoekinge" nie. Wees geseënd

  • @melaniefalken3667
    @melaniefalken3667 2 місяці тому

    Opgewonde oor my ewige blyplek.

  • @lindazass6195
    @lindazass6195 2 місяці тому

    Die versekering dat ons GEDURIG MOET BID, het my weer nuwe hoop gegee. Wees verseker , ek sal hierdie boodskap altyd othou en koester... God sorg en gee om , DANKIE. Alle seen vir u bediening.

  • @lindazass6195
    @lindazass6195 2 місяці тому

    Pastoor Lombard, ek loof Ons God en Vader vir u boodskappe. Dit verkwik my siel...selfs deur die nag luister ek gretig wat God deur u spreek en vir my wil se. Mag u geseend wees .

  • @passingthruuu
    @passingthruuu 2 місяці тому

    Tog interessant hoe jy wegskram van die kernbegrip predestinasie wat God geheel en al soewerein maak, dit het niks met Calvyn te doen nie, dit is God se Woord wat jy selektief aanvaar - so sal die res van jou boublokke inmekaarstort, en onthou Jak 3:1 "MOENIE baie leermeesters wees nie, my broeders, omdat julle weet dat ons ’n groter oordeel sal ondergaan." .... tekél? So bv ruk jy Titus 2:11 in JOU KONTEKS om jou standpunt te bewys - die Reddende Genade is Jesus Christus en Hy het aan almal verskyn [ook aan Abraham, Isak en Jakob asook aan Judas en die Fariseers en die wat Hom gekruisig het - maar Hy het slegs vir die uitverkiesdes van God gesterf [sien Joh17 vir GOD se konteks - Hy bid nie eens vir die wat God Hom nie gegee het nie!] en weer opgestaan of kan jy nie Romeine 8:28-39 verstaan nie.... en as jy bietjie huiswerk doen kyk na Rom 3:22 in die LXX - of die KING JAMES.... die geloof VAN Jesus Christus red jou, nie jou 'geloof' of kennis van Hom nie, sien Jakobus 2:19 Ek bid dat die skille ook van jou oe sal afval... Hand 9:18

  • @naomipetzer6843
    @naomipetzer6843 2 місяці тому

    Ek het vandag die boodskap gevind. Dit na ek moedeloos voor God gehuil het en gevra het of hy my nie hoor nie. Net daarna was deel van my gebed geantwoord. God my hierdoecboodskap laat vind. Dankie dat u dit destyds gebring het

  • @lizefourie8966
    @lizefourie8966 2 місяці тому

    Fantasties. Goeie boodskap soos al die ander. Baie dankie Pastoor Raymond. Ek leer so baie deur u preke.

  • @user-qt4wi6hc8q
    @user-qt4wi6hc8q 2 місяці тому

    Ek se ook dat moslems ons christene haat

  • @user-qt4wi6hc8q
    @user-qt4wi6hc8q 2 місяці тому

    Jesus beskem ons teen bose magte kaat ons op u gerig bly dag en nag verwyder vrees uit ons uit

  • @margaretvanstaden8143
    @margaretvanstaden8143 2 місяці тому

    Pastoor, ek wil so graag daardie skematiese voorstelling laat uitdruk vir my. Watter moontlikhede kan ek volg om n kopie te kry. Ek is beslis bereid om daarvoor te betaal!! Baie dankie!

  • @lindiebez1
    @lindiebez1 3 місяці тому

    Ek kyk nou eers hierdie, en dit maak my super opgewonde!!! Dis so wonderlik, dit maak my bewoë 🙌🏼🙌🏼🙌🏼

  • @coenraaddebod1297
    @coenraaddebod1297 3 місяці тому

    Dankie Here vir die Boodskap wat ek nodig gehad het om te hoor. Dis direk van U af na my toe, waarvoor ek gebid het. Ek prys U Heilige en wonderlikke naam! Amen. 😢

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 3 місяці тому

    Dankie vir die mooi boodskap van die Geluksaliges

  • @marietaviljoen6746
    @marietaviljoen6746 3 місяці тому

    Hello Pastoor, Hierdie vraag is nou jare na die WOORD. Die opmerking ivm die wat die as skape gekies is, wat voort leef op die aarde. Kan ons verdere veduideliking daarvan kry volgens skrif. Jou leering is baie inside wend. Baie baie dankie.

  • @mariedebeer1328
    @mariedebeer1328 3 місяці тому

    Hoekom praat hy soms sagter dan hoor ons niks

  • @BelindaPort
    @BelindaPort 3 місяці тому

    Ongelooflike ervaring om hier in die verre New Zealand te sit en luister na n AFRIKAANSE uitleg v Daniel. Baie, baie dankie.

  • @MarietjieGrobler
    @MarietjieGrobler 4 місяці тому

    Dankie vir die wonderlike verstaanbare boodskap Pastoor. Dit is vir my so belangrik om naby Jesus Christus te woon. Baie goed wat op ons pad kom waarteen ons moet veg.

  • @loodvanschalkwyk2869
    @loodvanschalkwyk2869 4 місяці тому

    Amen

  • @hanettedebruin6342
    @hanettedebruin6342 5 місяців тому

    Prys ons groot God vir die genesing van die kind

  • @user-hc2rw4cy8m
    @user-hc2rw4cy8m 5 місяців тому

    Amen halleluja

  • @HeleenBell
    @HeleenBell 5 місяців тому

    Wat n dwaling en jy ken nie eers SY Heilige Name nie. Na 42 jaar hoe pateties.

    • @alfredafortuin5301
      @alfredafortuin5301 3 місяці тому

      Jesus het jou lief Heleen. baie dankie Dr Lombard. mag God u ryklik seën vir die werke wat u doen

  • @snaphaan5049
    @snaphaan5049 6 місяців тому

    Is dit rassisties en onbybels van my om my kinders te leer om nie te vermeng nie? Om onder hul blanke volksgenote te trou? Ons is mos almal een gees en een liggaam onder Christus. Of hoe? As die Satan sy wil kan kry sal hy ons almal ons ras vertroebel tot elke volk op aarde uitegewis is. Al wat dan oorbly is 'n homogene modder geslag... die ideale volk vir 'n kommunistiese eenwereldd regering. Die vernietiging van volke en volkstrots is hoog op die lys van wereldmagte. Hoe wil die kerk hierdie probleem aanspreek met sy afgewaterde universiele en inklusiewe boodskap?

  • @user-eu2om5dr7m
    @user-eu2om5dr7m 7 місяців тому

    Morning Dr I would like to know if you would do a program in English of War se die Byble

  • @annatjieenderstein59
    @annatjieenderstein59 8 місяців тому

    Amen Halleluyah🙌🙌🙌

  • @ansieraaths5844
    @ansieraaths5844 8 місяців тому

    Wat gebeur met die siel van die persoon wat sterf?

  • @meisieduplessis8750
    @meisieduplessis8750 8 місяців тому

    Dankie vir die kosbaare Woord

  • @pietervanwyk2274
    @pietervanwyk2274 9 місяців тому

    Mat 15:24 en Jak 1:1 dui die teendeel.

  • @elsiekleynhans2008
    @elsiekleynhans2008 9 місяців тому

    Pastoor Raymond ek het nog nie n Prediker gehoor wat die Bybel so intensief bestudeer het soos u nie. Baie dankie dat u die kennis met ons deel. Seëninge vir u

  • @elsiekleynhans2008
    @elsiekleynhans2008 9 місяців тому

    Pastoor Raymond ek waardeer dat u, u kennis met ons deel. Dit is beslis diep studie van die Bybel.

  • @monajoubert7486
    @monajoubert7486 9 місяців тому

    Wonderlik wonderlik!!! Baie dankie vir die boodskap van HOOP! Nou gaan ek sommer weer na Openbaring luister!